how to create your own web page for free
Mobirise

AFTELLING VIR HORINGS EN DORINGS

HORINGS EN DORINGS 2023 skop af op 24 Mei 2024 :

Welkom by Horings en Dorings se webblad

Om meer uit te vind oor Horings end Dorings
hier onder is wat ons die vorige jare aangebied het.

BORGE 2023

BAIE DANKIE AAN ONS BORGE WAT DIT MOONTLIK MAAK:

Mobirise

Horings en Dorings 2023

Die volgende kunstenaars gaan optree:

Vermaak en Kompetisies 2023

Horings en Dorings 2022 

Die program vir die Fees was as volg:

Kunstenaars 2022

Vermaak en Kompetisies 2022

BORGE 2022

BAIE DANKIE AAN ONS BORGE WAT DIT MOONTLIK MAAK:

Mobirise
Mobirise

Horings en Dorings 2021

Met COVID-19 wat almal se lewens kom omkrap het, moes ons ongelukkig die fees kanseleer vir 2020. In 2021, het ons n vinnige besluit geneem om die fees te hou as gevolg van COVID levels wat geskuif het na level 1 waar mens n funksie kan hou met 500 mense buite.

Binne n maand en n half was die stof van 2020 gou afgestof

 En ons hou toe n 3 dae fees met 10 kunstenaars op verhoogen 45 stalletjies oor 3 dae op 8 – 11 Mei met COVID-19 protokol in plek. Alpha Group en Zulu Croc Reptile Park was weereens ons hoof borge

Die weer het mooi saamgespeel, na 'n paar reen buie

Ongelukkig het die weer nie lekker saam gespeel nie, maar iemand wat in Hluhluwe woon, wens nooit reen weg nie…Voor die vertonings begin het Vrydagaand het die weer begin saam speel, maar ongelukkig het die reen baie mense skrik op die lyfgejaag.

Saterdag het die weer mooi saamgespeel tydens ons Farm Jam. Ons het n rekord Farm Jam inskrywings gehad van 137 Dirt bikes, Quads en side x side’s. Die roete was n prettige 40km. Daar was geen beserings nie, dankie tog…

Mobirise


Ons het ook ons eerste Mr & Miss Ananas gehou, wat die deelnemers vreeslik geniet het.

Lekker pryse was geborg, en almal wat deelgeneem het het n prysie gekry.

Alle inskrywingsgelde is aan Hluhluwe Paws & Claws geskenk

Burre Burger en sy gesin het ook kom saamkuier vir die naweek. Die pynappelboere het almal pynappels geskenk, om so doende alle pynappels wat oor die naweek verkoop word aan Droogte hulp te skenk.

n Bedrag van R14000.00 is oorbetaal aan die droogtehulp fonds.

Mobirise

Daar was besluit om die Trap, Stap, en Draf aan ons 2 lokale skole te gee om as fonds insamelings te gebruik op die Sondag. Hluhluwe Privaatskool het die fun MTB (Trap) gereel en Hluhluwe Primêreskool die stap en draf.

Mobirise




Daar was ook vir die eerste keer n Bees skou gehou by die Ngweni vandiesie krale.

Die skou was aangebied deur die bees studie groep en gereel deur Christiaan Kleyn die voorsitter.

Horings en Dorings 2021

Die fees word oor 3 dae gehou en bestaan uit die volgende:

Mobirise

Propvol program

Soos U kan sien is daar 'n propvol program. Ons hoop om jou by Horings en Dorings 2022 te sien.

Mobirise

Fondsinsameing

Horings en Dorings het 'n jaarlikse Fondsinsameling.

Mobirise

Farm Jam

Motorfiets resies

Mobirise

Beesskou

Die Beesskou word by Ngweni Veilingskrale gehoue.

Mobirise

Mr & Miss Ananas

Vir die jeug is daar 'n Mr en & Mej Ananas.

Mobirise

MTB resies

Hluhluwe Privaatskool bied die
Bergfiets resies +/- 10km en +/-25km aan.

Mobirise

Fun Run & Walk

Daar is 'n Fun Run & Walk wat aangebied word deur die Hluhluwe Primêre skool. 

Mobirise

Kidz Zone

Daar is 'n Kids Zone vir die kinders om hulle besig te hou.

Mobirise

Kunstenaars

Groot verskeidenheid kunstenaars tree op oor die fees se 3 dae.

'n Groot DANKIE aan al ons BORGE vir 2021:

KONTAK VORM

Kontak ons gerus indien jy enige vrae het:

Contacts

info@horingsendorings.co.za         (079) 394 1284