bootstrap themes
Mobirise

AFTELLING VIR HORINGS EN DORINGS

HORINGS EN DORINGS 2024 skop af op 24 Mei 2024 :

2024 Gaan 'n groot jol wees!

Welkom by Horings en Dorings

Horings en Dorings is 'n jaarlikse fees wat in Hluhluwe in die hartjie van Zululand gehou word.

Horings en Dorings 2024 sal 24,25 en 26 Mei 2024 
gehou word.  
Hou asb ons Facebook en Webblad dop vir verdere inligiting vir Horings en Dorings 2024.


Let asb daarop dat Horings en Dorings 'n alleenstaande fees in die area is en geen affiliasie met enige ander feeste in die area het nie, dit word deur lokale mense van Hluhluwe gedryf.

Dit is 'n "open air" fees en daar sal stoele beskikbaar wees
maar julle is welkom om julle eie stoele te bring.

Daar gaan kredietkaart fasiliteite
wees en 'n kontant kroeg.
Let asb : Geen drank sal by die hek ingelaat word nie.

There will be credit card facilities and a cash bar.
Please note: No Alcohol may be
brought onto the premises.

BORGE 2024

BAIE DANKIE AAN ONS BORGE WAT DIT MOONTLIK MAAK:

Mobirise

Horings en Dorings 2024

Die volgende kunstenaars gaan optree:

Vermaak en Kompetisies 2024

KONTAK VORM

Kontak ons gerus indien jy enige vrae het:

Contacts

info@horingsendorings.co.za         (079) 394 1284