HORINGS EN DORINGS 2027 skop af op 25 Junie 2027 :
Horings en Dorings 2027
Welkom by Horings en Dorings
Horings en Dorings is 'n jaarlikse fees wat in Hluhluwe in die hartjie van Zululand gehou word. Horings en Dorings 2027 sal 25-27 Junie 2027 gehou word.
Hou asb ons Facebook en Webblad dop vir verdere inligiting vir Horings en Dorings 2027.
Kliek hier om kaartjies te koop
Let asb daarop dat Horings en Dorings 'n alleenstaande fees in die area is en geen affiliasie met enige ander feeste in die area het nie, dit word deur lokale mense van Hluhluwe gedryf.
Dit is 'n "open air" fees en daar sal stoele beskikbaar wees maar julle is welkom om julle eie stoele te bring.
Daar gaan kredietkaart fasiliteite
wees en 'n kontant kroeg.
Let asb : Geen drank sal by die hek ingelaat word nie.
There will be credit card facilities and a cash bar.