Horings en Dorings is 'n jaarlikse fees wat in Hluhluwe in die hartjie van Zululand gehou word. Horings en Dorings 2025 sal 30-31 Mei 2025 gehou word.
Hou asb ons Facebook en Webblad dop vir verdere inligiting vir Horings en Dorings 2025.
Let asb daarop dat Horings en Dorings 'n alleenstaande fees in die area is en geen affiliasie met enige ander feeste in die area het nie, dit word deur lokale mense van Hluhluwe gedryf.
Dit is 'n "open air" fees en daar sal stoele beskikbaar wees maar julle is welkom om julle eie stoele te bring.
Daar gaan kredietkaart fasiliteite
wees en 'n kontant kroeg.
Let asb : Geen drank sal by die hek ingelaat word nie.
There will be credit card facilities and a cash bar.